Spesiale relatiwiteit

Spesiale relatiwiteit, ook bekend as die teorie van spesiale relatiwiteit, is in 1905 deur Albert Einstein ontwikkel, aangesien hy ontevrede was met die destydse verklarings van elektromagnetisme. Volgens Einstein het hierdie verklaring nie ooreengestem met die beginsel van relatiwiteit nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search